Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot Reis na die Ruimte by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot Reis na die Ruimte

Huisgenoot Reis na die Ruimte
Magazine

Hou vas, want Reis Na Die Ruimte gaan jou op ’n ongelooflike vlug neem van die begin van ruimtereise tot waar ons vandag is! Verkyk jou aan pragtige infografika van vuurpyle, ’n pendeltuig en die karretjies op die maan en Mars, lees oor die vreemde lewe op die Internasionale Ruimtestasie, kyk hoe ruimtepakke werk en verwonder jou aan die plan om binnekort op Mars te gaan bly. Ons vertel ook meer oor toekomstige vakansies in die ruimte en hoe jy self ’n ruimtevaarder kan word! Kry jou eksemplaar van Reis Na Die Ruimte vandag nog teen R45.

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans